Verwonder aan Chrome

Die feit dat die skakel met Google Chrome my na ‘n edit blad geneem het sonder enige opsies om die teks grootte te verstel was die eerste clue.

Die feit dat ek in Firefox glad nie die berig kon edit nie was vir my vreemd, want ek weet gewis dat ek dit kon doen in die verlede. Dit, saam met ‘n paar ander fancy truuks soos html references en teks groote verstellings?

Toe sien ek waarheen die skakel verwys wat ek nie kon aktifeer nie. Een van my ander blogs, met die artikel: Days like this

Comments

Popular posts from this blog

Dual entanglement

What is... Resonance

Quantum proof of life, the universe, everything...